Leeuwberg Gemeente
Leef die Woord
  1. You are here:  
  2. Home

Tuis

Baie welkom by NG Gemeente Leeuwberg se webwerf.

Wie is ons?

Ons is ‘n klein gemeenskap van gelowiges (ongeveer 200 lidmate) wat in die plottegebied Ferreira, net suid van Bloemfontein, gevestig is.

Wat glo ons?

Ons glo dat Jesus Christus die Seun van God is, en dat Hy die enigste weg na die Vader en tot verlossing is.

Ons glo dat die Woord van God die enigste, onveranderlike,objektiewe, absolute Waarheid is.

Eredienste:

Sondagoggende 8:45 te Ds. Kotzestraat, Ferreira

Kliek hier kontak besonderhede en kaart.

Bankbesonderhede

NG Kerk Leeuwberg

ABSA

Takkode: 632005

Rek nr: 4050680480

Hoof Menu

  • Tuis
  • Preekopnames
  • Kontak Ons

Nuutste Preekopnames

'n Hart sonder enige kommer

Details
Series: Johannes
Date: 2022-08-07
Speaker: Ds Eddie Botha
Scripture:
  • John 14:1-4
Hits: 52

Die standaard van ware liefde

Details
Series: Johannes
Date: 2022-07-31
Speaker: Ds Eddie Botha
Scripture:
  • John 13:31-38
Hits: 53

'n Verspeelde geleentheid

Details
Series: Johannes
Date: 2022-07-24
Speaker: Ds Eddie Botha
Scripture:
  • John 13:18-30
Hits: 41

Facebook

Login Form

  • Forgot your password?
  • Forgot your username?